Menu Close

Hier word daar geleer en speel, gesing, gedans, gelag van vroeg tot laat. Ons skool se hekke is oop van 06h15 tot 17h30 vir mamma en pappa se gemoedsrus en gerief!