Menu Close

Buitemuurs

Ons het aktiwiteite, wat na noukeurige ondersoek ingesluit is by ons skoolfonds om ons huidige kurrikulum te komplimenteer. Hierdie keuse van aktiwiteite verseker dat u kind die voordeel geniet van blootstelling in alle areas van ontwikkeling. Hierdie aktiwiteite word per ouderdomsgroep in ons inskrywingsvorm bespreek.

Ons het ook ander buitemuurse aktiwiteite beskikbaar indien u as ouer u kind graag aan ander aktiwiteite ook wil blootstel. Die aktiwiteite is:

  • Rugby
  • Krieket
  • Netbal
  • Swem
  • A+ Students
  • Dans / ballet